Help, ek het altyd my groot hoeveelhede fotos by die plek in Langenhofenpark (langs Checkers) laat druk maar toe ek laas week daar kom vertel die mense my die besigheid het gekuif na Kroonstad. ek het al by 3 ander plek in Bloem laat druk en hulle het elke keer aan gejaar sodat ek 2 of 3 keer moes terug gaan.

waar in Bloem kan mens laat druk???

Gerhard

Views: 179

Reply to This

Replies to This Discussion

Hallo Gerhard

Ek was ook altyd by Ludwig hulle. Ek gaan tans na Exporama toe in Kelner straat. Weet nie of jy al daar was en wat jou ervaring was nie. Groete Igno

Dankie Igno, nee was nog nie by hulle nie, sal beslus hulle probeer

Hallo Gerhard

 

Jy kan dit online ook doen:

http://www.flyphoto.co.za/

Hulle is deel van Orms Photo Warehouse in Kaapstad. Ek het al by hulle laat print, die kwaliteit is uitstekend. Die foto's word vir jou gepos. Op die oomblik is 8 x 10 hulle maksimumgrootte - dus hang dit af hoe haastig jy is en watter grootte jy soek - maar stel hulle gerus een of ander tyd op die proef!

Dankie Martie ek gaan beslus na hulle ook kyk, ek is net opsoek na iemand wat my groot maat kan druk. die een of twee fotos druk ek self

Die kodak winkel in Mimosa Mall het al vir my op kanvas afgedruk en ek sal dit weer laat doen.

Ek kry altyd goeie diens by die plek by College Court in Nelson Mandela.  Ek het nog nooit 'n probleem gehad nie, en op een geleentheid terwyl ek daar was het hulle vinnig vir 'n meisie wat se foto's verkeerd gedruk het dit oorgedoen.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html