Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die antwoord! Rassie.

Views: 165

Reply to This

Replies to This Discussion

Die persone doen 'n kursus of het alreeds een gedoen by Igno. As jy boaan die blog kyk sal jy sien die laaste een van die Info is: FOTOSKOOL+(SLEGS LEDE)



Anita du Toit said:

Die persone doen 'n kursus of het alreeds een gedoen by Igno. As jy boaan die blog kyk sal jy sien die laaste een van die Info is: FOTOSKOOL+(SLEGS LEDE)

Dankie Anita - ek het soiets vermoed!  Dis seker waarom hulle sulke oulike foto's neem!

Rassie, bo-aan die hoofblad is 'n afdeling "Fotoskool+ Meer info".  Daar kan jy meer daaroor lees.  Groete Tina

Jammer, Rassie, ek sien nou dat Anita jou reeds geantwoord het.

Dankie Tina - ek wonder of daar nie 'n kans is om in te "slip" nie!

Tina le Grange said:

Jammer, Rassie, ek sien nou dat Anita jou reeds geantwoord het.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html