Verskoon dat dit miskien soos bo genoem, 'n dom vraag is - wat beteken die F en die rooi plusmerkie by sommige fotoskolers se foto's wanneer kommentaar gelewer word?  Dankie byvoorbaat vir die antwoord! Rassie.

Views: 146

Reply to This

Replies to This Discussion

Rassie dis die slim mense wat al kursus gedoen het hier op fs 



Piet Nel said:

Rassie dis die slim mense wat al kursus gedoen het hier op fs 

Dankie Piet. ek is besig om aan 'n "human memory card" te werk wat dalk vir ons twee kan help om by te kom!  Sal vir jou een stuur!

dankie Rassie wag vir hom

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html