Hi Almal

 

Ek is nog redelik nuut en gaan vir die eerste keer foto's neem by 'n verjaardag partyjie.

Dit is natuurlik binnemuurs en die beligting nie so baie goed nie.

 

Ek het 'n Nikon D5100. Kan iemand my help asb, wat sal die beste stellings wees op my kamera en is dit nodig vir 'n flash?

 

 

Dankie

 

Cielie

Views: 186

Reply to This

Replies to This Discussion

Cielie ek is ook nuut maar ek sal eerstens kyk na die beligting .Stel  jou witbalans volgens die beligting. Speel rond met jou ISO en Witbalans tot jy sien die foto lyk vir jou reg.f.Stel jou ISO hoër tot jy tevrede is met die kleur maar pasop vir te hoë ISO dit kan jou foto "noisy" maak.Jy kan ook dink om 'n driepoot te gebruik en jou sluiterspoed laer te sit bv. 1 -1/2 sec. maar dan moet jy seker maak jy het jou kamera op 'n driepoot want jou sluiter bly langer oop en kan jou foto's " blurry " maak

Dit is my siening ek hoop jy kom reg

Cielie  om by te voeg wat ek vergeet het is natuurlike lig as daar vensters is gebruik die beligting van die lig wat deur jou venster kom.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html