{"success":true,"forwardUrl":"http:\/\/fotoskool.co.za\/photo\/photo\/new?failedFiles=&overLimit="}

Die boodskap is nou al vir 3 dae sodra ek probeer foto's laai. Ek weet dat Tina en Gerrie ook dieselfde boodskap kry. Dis so 'n frustrasie............snik-snik

Ek het dit ook na Igno toe gestuur en ek glo hy sal, soos gewoonlik, help asap. Hierdie is dalk weer die Ning server wat vol nonsens is

Ek sal maar op 'n daaglikse basis peobeer laai

Groete vir almal

Views: 54

Reply to This

Replies to This Discussion

Elna, hou moed;  ek kon gister foto afgelaai het!

At last, kan ek weer laai.

Dankie Igno vir jou hulp!!!!!!!!!!!

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html