Mag elkeen van die skolers en hul gesinne 'n vreugdevolle en geseënde Kersfees ervaar en voorspoed vir 2020.  Dankie aan elkeen wat so getrou kommentare gee, raad en hulp.  Spesiaal aan Hennie en Josef, dankie vir julle moeite

Views: 36

Reply to This

Replies to This Discussion

Baie voorspoed ook vir julle die jaar vriendin. Daar wag 'n hele paar uitdagings vir jou........Ek bid saam met jou vir kalmte en weet dat ons Hemelse Vader jou nooit alleen sal laat nie

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html