Help Help Help asb!! Het dringend stemme nodig!

Ek het die top 10 gemaak van die Burger, Buite Bylae, se fotografie kompetisie en het dringend stemme nodig asb. Sal julle asb my ondersteun deur 'Buite s01' te sms na 33844. Net een sms word per selnommer toegelaat en sms'se kos R1.50. Die sluitings datum is donderdag. Baie dankie byvoorbaat,x

Views: 145

Reply to This

Replies to This Discussion

Hi Elzaan, veels geluk ek is bly vir jou.  Ek gaan sommer nou vir jou stem, sal jy Woensdag hier kan wees. My foto is darem onder die eerste 40, ek en Tina sal daar wees. Sterkte ons hou duim vas. Gerrie.

Baie dankie tant gerrie, het vanoggend uitgekyk vir die sonsondergang foto met die mooi refleksie, rerig gedink jy sal ook top 10 maak! Ek gan dit ongelukkig nie kan maak nie, bietjie ver van PE af.

Elzaan      Renette van der Merwe van FS ek het nou net vir jou gestem. Ek is vol vertroue dat jy sal wen Glo net...........

Baie baie dankie!

Baie geluk - dis altyd wonderlik om van suksesse te hoor en lees.... Voorspoed!!

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html