Hi almal, het hulp nogig. Wil weet hoe mens hierdie tipe effek in 'n foto regkry. Ek is mal oor die dreamy, effe uitgewaste gevoel, maar het geen idee hoe of waar om te begin om sulke fotos te neem of maak nie. Ek moet 'n troue in oktober doen en sal graag hierdie effek wil gebruik...
Enige raad en tips en tricks sal waardeer word.

Hierdie foto het ek op pinterest gekry, my inspirasie board...

Views: 361

Attachments:

Reply to This

Replies to This Discussion

Ek het trou fotos gedoen met daardie effek deur van Rapid studio se aanlyn albums te gebruik.Jy laai hulle sagteware aanlyn af en jy kan kies uit verkeie albums en pryse. Sodra jy n album kies begin jy jou uitgesoekte fotos wat klaar ge-edit is daarin plaas ,dan kan jy die laaste afronding doen soos bv. die spisifieke effek.Hoop dit help.

Erika ek is nie so goed met photoshop nie, en weet ook nie of jy dit gebruik nie. Maar die eerste ding wat ek by hierdie foto sien is die backlighting wat bydrae tot hierdie wasige effek. Dan het ek gou gaan kyk of ek iets soortsgelyk kan reg kry. Sorg dat jou oorspronklike foto baie kontras en kleur het. Sit bo-oor dit 'n layer van solid color, ek het skoon wit gekies. Maak die blending mode na Soft Light, en stel dan aan jou opacity en fill na jou smaak. Toets dit en sien of dit vir jou werk.

Indien jy Photoshop gebruik om jou fotos te edit, kan ek jou help met 'n action wat jy play, en een twee drie lyk jou foto so.

Hi Mandy, verneem graag oor meer besonderhede van die "een twee drie" proses. Hier, of na "fredbeckgov@gmail.com"

Dankie by voorbaat

Fred
Mandie Herbst said:

Indien jy Photoshop gebruik om jou fotos te edit, kan ek jou help met 'n action wat jy play, en een twee drie lyk jou foto so.

Hallo Erica  Ek is ook 'n beginner by Fotoskool  ek het die foto by die strand geneem met 'n 300 mm lens .My opinie is dit hang af van jou grote lens wat jy gebruik.Ek leer ook fotgrafie so ek is ook 'n beginner . Ek weet nie watter  grote lense jy het nie maar ek dink hoe verder jy van die bruidspaar is en jy kan inzoom sal jy die velddiepte kry waaarna jy soek Die item wat jy skerp wil hê moet egter weg wees van die item wat uitfokus moet wees.Jy kan ook kyk na jou F opening hy moet  groot weew so f/4 ek hoop dit gaan jou help.

Hi Mandi, asseblief ek sal ook graag daardie actions wil he, zetadebeer18@gmail.com !! 

Ek wil ook dan weet, ek het my actions gelaai ne op P/S, maar as ek sommige van die actions gebruik dan se hy vir my van die goed is "missing" of unable to dit of dat. Dit is erg frustrerend want ek weet nie wat ek verkeerd gedoen het nie? het j dalk raad vir dit?

Mandie Herbst said:

Indien jy Photoshop gebruik om jou fotos te edit, kan ek jou help met 'n action wat jy play, en een twee drie lyk jou foto so.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html