Kom deel gerus enige idees/voorstelle/behoeftes wat julle het van fotoskool in die toekoms

Hiermee word alle fotoskolers genooi om insette te lewer oor idees/voorstelle en dinge wat julle graag op Fotoskool sal wil sien in die toekoms. Dink wyd, dink lekker, dink kreatief, dink buite die boks - en ek hoop ons sal jou droom kan help realiseer.

Views: 43

Reply to This

Replies to This Discussion

Beste Igno, baie dankie vir jou nota waaroor ek baie opgewonde is.

Gee bietjie kans om te dink oor nog voorstelle, maar wat ek gelees het klink vir my puik!

Ek sal graag meer wil leer oor makro fotografie. Dis iets waarmee ek lekker sukkel

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html