Baie dankie vir die kommentaar.Hennie as ek mag byvoeg die 3 foto,s wat ek opgesit het vertel die storie. Foto nr 1 sê vir jou die vissermanne het die vis uitgetrek.foto nr 2 vertel die storie waar die see-meeue die vis wat uitgetrek word wil oppik om te eet. Foto nr3 vertel die stroie waar die vis probeer ontsnap deur die gaatjies van die nette.Dit is hoekom ek aan die begin geskryf het die 3 foto's vertel die strorie.

Views: 68

Reply to This

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html