Ons Maand tema foto's vir Desember en Jan is soos volg;

Desember:

1-7 Sonsop/ondergang

8-14 Water

15-21 Glimlagte

22-28 Kersfees

Januarie:

29-4 Humoristiese onderskrif

5-11 Kos

12-18 Padtekens

19-25 Kleur: Blou

26-1 Landmerke

Ek hoop julle geniet ons tema's, en dat sommige 'n lekker uitdaging sal wees.

Views: 374

Reply to This

Replies to This Discussion

Ja Pieter, ek dink die onderskrifte gaan vir my ore aansit, maar sal tog probeer

Net om julle aan ons Desember en Januarie temafoto's te herinner

Ek glo ons het almal sonsop/ondergang foto's vir volgende week se tema!

Ek dink dit is baie gawe uitdagings sal ons beskis besig hou die vakansie en daarna.

danie ek gaan dankie vir jou moeite met dit 

Ons tema die week is water soos julle weet. ons kry min temafoto's in, julle moet solank die glimlaggies afneem omdat dit vakansie is :-)... vir volgende week.

HI Anita hoe moet jy jou foto's laai? Kan jy dit op die foto blad ook laai onder tema foto. Ek het geprobeer maar ek kry dit nie reg om die group te join nie. Daar gebeur niks as ek die knoppie druk nie. Lekker dag. Dit is baie interessant ek geniet dit baie om jul foto's te kyk en die komentaar te lees.
Hi Anita ek het toe dit reggekry om te join, maar hoe laai jul die foto by die groep?

Hi Fotoskolers, ek herinner julle net aan die KOS tema van volgende week

Volgende week se tema is padtekens.. 'n baie interessante onderwerp. As die Groups te ingewikkeld is om foto's te plaas, kan jy dit normaalweg plaas vir Hennie om te beoordeel.

Fotoskolers, ek moet tema's gee vir Feb. maar sal graag julle insette wil he oor of ons moet aangaan met die tema's aangesien die deelname maar eina is vandat ons net een foto per dag mag plaas.

hi anita, ek geniet die weektema`s en sal graag wil hê ons moet voortgaan daarmee! hier is  `n paar voorstelle vir tema`s = kampus/studentwees, visse/onder die water, monumente/standbeelde, om die kampvuur, troeteldiere, wilde diere, plaasdiere, mistige weer, vuurtorings, papier, treine/treinspore, musiek/musiekinstrumente. baie dankie vir al jou moeite!! 

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html