Ons Maand tema foto's vir Desember en Jan is soos volg;

Desember:

1-7 Sonsop/ondergang

8-14 Water

15-21 Glimlagte

22-28 Kersfees

Januarie:

29-4 Humoristiese onderskrif

5-11 Kos

12-18 Padtekens

19-25 Kleur: Blou

26-1 Landmerke

Ek hoop julle geniet ons tema's, en dat sommige 'n lekker uitdaging sal wees.

Views: 374

Reply to This

Replies to This Discussion



Vida van Schalkwyk said:

hi anita, ek geniet die weektema`s en sal graag wil hê ons moet voortgaan daarmee! hier is  `n paar voorstelle vir tema`s = kampus/studentwees, visse/onder die water, monumente/standbeelde, om die kampvuur, troeteldiere, wilde diere, plaasdiere, mistige weer, vuurtorings, papier, treine/treinspore, musiek/musiekinstrumente. baie dankie vir al jou moeite!! 

Baie dankie Vida ek waardeer jou kommentaar op my vraag en sommer vir al die tema's wat jy voorstel.

Dankie Vida vir jou kommentaar op my vraag of ons nog moet voortgaan met die tema's. Dankie ook vir die voorstelle vir nog temafoto's, ek waardeer dit.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html