Hi Frank, ek sien jy het hierdie aksie foto van die African Darter gepos, maar deesdae is ek maar versigtig om raad/kritiek te gee. Daaom het ek die KOP discussion hier op die wildsfotografie groep se site begin. Indien jy serious raad (en nie net die gewone "pragtig" kommentaar nie) wil hê - voel vry om die KOP discussion forum te gebruik.