Weet nie of dit algemene kennis is en of alle lede daarvan bewus is nie, maar indien jy sou deelneem aan `n foto kompetisie deur `n tydskrif/koerant ge borg, doen jy afstand op die kopie-reg van jou foto a.g.v. jou deelname!
Verwys spesifiek na BEELD/ BURGER koerant en tydskrifte soos WEG.
Die inligting word normaalweg nie in die reëls genoem nie maar wel op die web-werf.