Ek wil binnekort vir my Photoshop aanskaf d.m.v. learningcurve.co.za ek is darm nog n student en kwalifiseer vir die studente weergawes.

 

Ek weet egter nie of ek Photoshop CS5 extended met Lightroom 3 ingesluit moet koop of om net Photoshop CS5 alleen te koop nie, daar is R600 verskil in prys.

 

My vraag is dus aan die van julle wat Lighroom gebruik of dit die geld werd is, aangesien jy reeds 'n program soos Bridge kry saam Photoshop.

 

Views: 159

Reply to This

Replies to This Discussion

Hallo Phillip,

Koop gerus Lightroom by! Dit is 'n fantastiese program teen 'n puik prys!

Groete

igno

As ek so lastig kan wees; wat is die voordele wat Lightroom jou bied?
Baie Dankie Etienne dit is baie handige inligting.
Dankie Etienne, Wonderlike terugvoer! Dis heerlik om jou weer op fotoskool te he.

ek kan nou nie enige iets by se na wat Etienne alles gese het nie , net dat ek altwee gebruik en dit is die moeite werd. Dit is regtig die R 600 werd

 

Dankie vir almal se raad. Ek het toe die pakket met Lightroom by gekoop en het dit nou onlangs gekry, Ek leer die program nog ken, maar in een woord is Lightroom briljant!

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html