Hallo almal.

Help asb. Ek probeer my profielfoto verander (moeg vir juf Rottemaaier voorkoms.)

Om een of ander rede kry ek nie een gelaai nie.

Ek het alles probeer. Dit is binne die grootte wat bepaal word.

Asb en dankie by voorbaat.

Views: 228

Attachments:

Reply to This

Replies to This Discussion

Hi Engela, ek het dat Elzaan stap vir stap saam met my werk en daar is een link wat ek nie het nie, kan ook nie myne verander nie.  Dalk moet Igno vir ons help.  Myne bly sê daar is ’n error.  Moet net nie dat iemand jou help deurdat jy moet uitteken nie, ek het my doodgesukkel om weer op te kom.

Dankie julle. Sal kyk wie kan help. Het reeds die wagwoord verander..............

Loer gerus as jy dit kleiner as 1mb maak of dit dalk werk...

Ekt nog nooit die probleem ondervind nie.... ai toggie hoop jy kom reg



Liz said:

Ekt nog nooit die probleem ondervind nie.... ai toggie hoop jy kom reg

Engela ek sal dit vir jou verander stuur vir my jou wagwoord en epos met die foto en ek doen dit vir jou ek het Henriëtte sin gedoen. Die foto wat jy hier opgelaai het is bietjie onduidelik stuur vir my die volledige foto soos jy hom geneem het. my epos is vandermerwerenette@gmail.com

Renette mag ek dalk so voor op die wa wees en vir jou my foto ook aanstuur sodat jy die nodige toorwerk kan doen. Ek het kleiner gemaak en ander gekies maar kry net 'n error.

Renette is 'n yster en 'n engel.

Woeps waps en dit was gedoen.!

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html