Help asb. Is daar 'n verskil in die kwaliteit van 'n foto as die verstelling van die raamspoed op 10 rame per sekonde is teenoor 3 rame per sekonde, gegee dat die res van die verstellings korrek is?

Views: 21

Reply to This

Replies to This Discussion

Hendrik, ek kan nie 'n rede aanvoer dat die raamspoed die fotogehalte sal affekteer nie. Die gehalte van die foto word immers bepaal deur die tyd wat die sluiter oop is en nie die tyd wat dit toe is nie. Die verskil tussen 3 rame per sekonde en teen 10 rame per sekonde is die korter tyd dat die sluiter toe is tussen skote.

Dankie vir die verduideliking Josef

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html