Ek het n Sony A700 dslr by my niggie gekry maar die lcd skerm is beskadig. Nou soek ek n foutiewe of ' nie meer in gebruik' Sony A700 om daardie lcd mee te vervang. Andersins is die kamera in n uitstekende toestand. My niggie se man was op n foto uitstappie en een van die mede stappers het blykbaar iets op die kamera sak laat val of neergesit en die lcd beskadig.