Terwyl ons nog huisgebonde is kan ons borde koppies pierings en eetgerei afneem. Probeer highkey en lowkey opsies. Dit brei mens se kennis baie uit van die genre om Google se idees te soek. Dankie vir die voorstel Vida.

Lekker kiek en geniet dit.

Views: 42

Reply to This

Replies to This Discussion

dankie Anita vir jou moeite

Maakso

Dankie Anita, jy gaan maak dat die grendelstaat interessant en leersaam is.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html