Ons gaan aan met ons vakansiefoto's

Lekker kiek en geniet jul vakansie! Ek is weer vlg week op my plek in die klas!

Views: 31

Reply to This

Replies to This Discussion

geniet dit!

aangesien my vakansie-grense nie verder as Bloemfontein gestrek het nie, plaas ek maar hier en daar 'n foto van vorige vakansie-herinneringe!! maar intussen is hier genoeg "stuff" rondom my om die kamera aan die kiek te hou ....

My vakansie-grense was ook beperk tot Kalahari, waar die droogte nou lelik raak, en hier is dit net voer sorg en watertoevoer oppas. Gelukkig bring die son sy kant.

Die wat nog vakansie hou, geniet en veilige terugreis vir almal.

Ok sal so maak 

Reply to Discussion

RSS

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html