Hi kan iemand vir my inligting gee oor die tema foto's, waar vind ek uit wat die tema is bv.

Views: 156

Reply to This

Replies to This Discussion

Hi Elza, ons temafoto's is reg onder FORUM aan die regterkant van die blad. Hierdie week is weerkaatsings, en jy sal Sept se tema's daar kry. Vra maar as iets onduidelik is.

Dankie Anita is daar 'n tema elke maand?  en hoeveel foto's mag jy oplaai per tema?  Sluit Weerkatsing dus Vrydag?


 
Anita du Toit said:

Hi Elza, ons temafoto's is reg onder FORUM aan die regterkant van die blad. Hierdie week is weerkaatsings, en jy sal Sept se tema's daar kry. Vra maar as iets onduidelik is.

Hi Elza, die temafoto's loop van Sondag tot Sondag, jy kan jou laaste een oplaai Saterdag of Sondag as jy so baie het vir die onderwerp, daar is nie vreeslike rigiede moets en moenies hier nie. Geniet dit net. Het jy toe Sept se temafoto's gekry, net onder waar die discussion van jou is.

Foto groete

Dankie

Elza die temafoto vir die week is weerkaatsing

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html