Ek sukkel vir die afgelope drie dae met die spoed van Fotoskool webwerf. Die foto's maak stadig oop en ek sukkel om kommentaar te laai. Die probleem is net van my rekenaar af, ten spyte van die feit dat ek 'n taamlike vinnige rekenaar het.  Van die selfoon af is alles normaal. Is daar skolers met 'n soortgelyke probleem?

Views: 40

Reply to This

Replies to This Discussion

ek vind ook dat die spoed baie stadig is

JA JOHAN EK ERVAAR OOK DIE STADIGE SPOED EN GESUKKEL!

Dankie Johan ek sukkel net so - vat ontsettend lank om oop te maak.

Johan ek is bly jy wys dit uit, net om te kyk sukkel ek  ook, soms kry ek met n  groot gesukkel afgeteken

Ag nee, nie alweer nie!!!!!!!!!!!!! Tans sukkel ek nie maar dit lyk asof die "gogga" nou weer begin byt. Een van julle sal dit onder Igno se aandag moet bring.

Ek het die probleem 'n paar dae gelede onder Igno se aandag gebring. Vandag reageer die webwerf by my weer normaal, ek vertrou by julle ook. Baie dankie aan Igno, ons waardeer dit.

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html