Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Kom deel gerus jou landskapfoto's in hierdie groep...
Members: 92
Latest Activity: Sep 28, 2019
Started by Willem Kruger. Last reply by Christa Snyman Aug 14, 2013. 25 Replies 3 Likes
Nou ja, laat ek my maar in die landskap fotografie ook begewe. Ek en my vrou het vir twee weke in Maart 2012 in die Suide van Namibia rondgery, 'n workshop deur twee professionele fotograwe rakende…Continue
Comment
Dankie vir die aanname in die groep. Ek weet nog nie hoe dinge hier werk nie en sal seker leer soos ek aangaan. Glo ek gaan baie leer by die slim mense. Plaastoneel geneem oppad Standerton toe
Dankie Susan,jy kan nie "tegnologies" meer gestremd as ek wees nie.
Dankie Susan, nou om net `n mooi foto te kry!
So sak die son oor die mKhuze Wildtuin in die winter. Dankie Susan vir jou raad. Dit laai nogal stadig. Tel hierdie as die foto vir die dag?
Sal graag ook wil weet!
Hier kom n baie dom vraag...........hoe laai ek n landskap foto hier?
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Landskapfotografie to add comments!