Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Ruil, koop en verkoop van nuwe of tweedehandse fotografie toerusting toebehore bv kameras, lense, ligte, flitse kabels, backdrops, studio toerusting.
Members: 36
Latest Activity: Oct 13, 2016
This group does not have any discussions yet.
Comment
Ek het 'n tweedehandse Nikon D3100 kamera met 'n nuwe Nikon 18-55mm DX (Kit Lens) wat ek wil verkoop. Volledig met battery, battery laaier, en kamera sak. Enige aanbod??
Het iemand dalk `n Nikon F2 in `n goeie toestand.
Hi Gene dis : fotosneem@gmail.com
Elna - PM jou epos adres na my toe , sal jou waarskynlik kan uithelp met 'n stuk sagteware .
Hi aan al die lede,ek is op soek na n 2de handse Photoshop program - bedoelende as iemand dalk onlangs die nuutste program gekoop het en nog die ouer weergawe het - ek wil graag daarmee begin maar finansies laat my nie toe om n nuwe een te koop nie. Enige iemand wat kan help asb?
Kyk maar na ODP ( outdoorphoto ) se classifieds , ORMS , Kameraz , daar is heelwat plekke . Ek gebruik Sigma lense maar moet NIE die R 1500 DG Macro koop nie. Gaan vir die DG APO lense . DG APO OS is beter . PM my maar as jy meer wil weet.
Sam
Oorweeg gerus swart gordyn materiaal. Kyk net vir iets wat nie blink of iets blink in het nie, maw so matt afwerking. Ek het so iets al met groot sukses gebruik. Die groottes waarin gordyn materiaal kom is ook geskik vir backdrop stands
Hi, Ek is opsiek na n swart backdrop, ek het die stand. Soek net die materiaal. Moeilik om te kry.
Nikon AF-S 70-300mm f/4.5-5.6G IF-ED VR lens. Die lens is in 'n baie goeie toestand. Ek het opgradeer na 'n 70-200 lens en gaan nie meer die lens baie gebruik nie. Enige aanbiedinge?
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Soekhoek to add comments!