Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die doel van hierdie groep is om te gesels oor troufotografie, idees te deel, en mekaar se foto's te help verbeter
Members: 67
Latest Activity: Nov 14, 2020
Started by Mara. Last reply by Mara Jan 31, 2013. 4 Replies 1 Like
Ek hoor graag van die experts hoe kan ek die foto verbeter asbContinue
Started by Mara. Last reply by Mara Jan 28, 2013. 3 Replies 0 Likes
ek hoor graag van julle !Continue
Started by Mara Jan 28, 2013. 0 Replies 0 Likes
ek hoor graag van julle !Continue
Comment
As ek bietjie advies kan gee: BLE WEG VAN DIREKTE SON EN BEWEEG NA DIE SKADU. Sodoende vermy jy harde kontras.
Indien hulle uit die kerk uit direk in die son instap, laat iemand vir jou `n strandsambreel se skadu oor die bruidspaar plaas/gooi.
Mooi foto, mooi bruid!
@ Nicolene. Probeer die Universiteit se tuine, gaan ry bietjie daar deur en kyk na al die gaatjies wat gebruik kan word. Daar is ook 'n fontein of twee wat bietjie ander demensie gee.
Kommentaar uit die groep is darem maar uiters traag! Plaas 3 fotos wat onder moelike beligting geneem is, hopelik terugvoering!
Is dit moontlik om `n foto vir die groep te plaas sonder om deur die hoof of algemene blad te gaan?
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Troufotografie to add comments!