Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
more almal.. deel sodat meegedeel ook kan word... my filosofie
ek is deifnitief nie in die liga waar jy met baie duur professionele toerusting kan omgaan nie..
was nie baie tevrede met die fokus en skerpte van my foto's nie... soek toe op die internet om hulp..
kry daar baie programmatuur waarmee jy jou kamera en lens bymekaar kan laat "pas" tov fokussering..
die foto van die arend opgelaai is na die instelling van lens op kamera..
dus vriende... soek rond en kyk wat daar beskikbaar is...
o ja... hierdie foto is geneem met 'n 18-270 mm tamronlens op 'n canon 7d..
en ek is nou baie tevrede met die kombinasie
s/s 1/2000; aperture mode f 6.3; iso 640; focal l 130mm
grootnees tot volgende keer
Started by hennie viljoen. Last reply by Leon Mar 7, 2016. 1 Reply 0 Likes
hallo jannie... ek vind die afneem van voels baie moeilik... nie as hulle staties is nie, maar wel in vlug.. ek probeer aanmekaar om hulle mooi gefokus te kry... die groter voels slaag ek op 'n…Continue
Comment
Die Grootkoning Riethaan - Kleure van die Reënboog.
Pieter kan sien hoekom dit jou gunsteling voeltjie is, hy is 'n voorwaar 'n wonderlike skepping uit die Skepper se Hande.
Pragtige foto Pieter
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of VOëLS to add comments!