Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Laai gerus hier julle weeklikse temafoto's
Members: 86
Latest Activity: Dec 6, 2020
Started by Antoinette. Last reply by Antoinette Jan 21, 2016. 3 Replies 0 Likes
Goeie dag Ek het so pas lid geword van foto skool sal graag in julle tema groep wil aan sluit,As dit moontlik is. DankieAntoinetteContinue
Started by Anita du Toit. Last reply by Pieter Steyn Feb 4, 2014. 2 Replies 0 Likes
Started by Renette van der Merwe. Last reply by Pieter Steyn Feb 4, 2014. 3 Replies 0 Likes
Hierdie is ons kinders my man het 'n sekere fluit en as hulle die fluit hoor kom hulle soos…Continue
Comment
Hallo julle ek is ook nuut hier op fotoskool en sukkel nog bietjie met al die aspekte van hoe die blad werk. Waar sit mens die tema fotos ens. Die groepe lyk nie baie aktief nie?
Middag almal, Ek is ook redelik nuut.. en wil ook graag deel in die tema groep. Ek het toevallig netnou 'n rooi blom gesien wat gelaai is as teme foto van iemand anders so ek neem aan die tema vir die week is ROOI? As iemand net kan bevestig sal dit al baie help.
Baie dankie.
waar gaan ek om my weeklikse tema foto te laai
Hoe weet ek wat die tema vir die week is?
wat is die tema vir hierdie week?
Jy het mooi beligting van voor gekry, het jy die flits aangehad? Pragtige detail op die vere, mooi Piet
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Weeklikse temafoto's to add comments!