Ek raak net al hoe meer lief vir fotoskool. Ek geniet dit baie om al die idees te kry en dan te eksperimenteer. Ek het so ook dan nou vandag begin speel met die hele HDR konsep. Ek is natuurlik ‘n absolute amateur as dit by HDR kom, maar ek moet se ek is mal oor die HDR fotos wat hier op Fotoskool is.
Ek het ongelooflik baie om nog te leer, op die oomblik is alles maar op “auto pilot” as ek neem…
You can share this blog post in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this