Share 'Sosiale netwerke en jou fotos - bou jou netwerk'
Jy het nou jou fotos geneem, én het hulle verwerk en jy het jou blog opgestel soos ek twee weke terug geskryf het.
Jy moet nou verseker dat mense van jou weet. Ek sal in ’n volgende blog skryf oor al die maniere waarop jy geld kan maak met jou foto’s.
Hier is ’n paar basiese gedagtes oor hoe jy sosiale netwerke kan gebruik om jou naam te bou.Die post gaan redelik kort wees dus noem ek net basies…
You can share this blog post in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this