Share 'Adobe gaan nie Photoshop CS6 vervang nie en verskuif Photoshop gebruikers na 'n Internet subskripsiediens'
Dis ongelukkig nie 'n April 1 grappie nie. Adobe se laaste weergawe van Photoshop is CS6 wat op die normale manier met 'n program op jou rekenaar geinstalleer is sal werk. Vir 'n geruime tyd probeer Adobe (net soos Microsoft) gebruikers na 'n subskripsiediens deur die Internet beweeg.
Wat dit in die praktyk beteken is dat jy nie met die program op die normale manier op jou rekenaar sal werk nie,…
You can share this blog post in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this