Johan, jou opmerking oor detail/fokus mag dalk reg wees. Hier langs die see is wind nogal dikwels 'n probleem en dit mag wees dat daar bietjie beweging van die blom was. Ek het ook opgemerk dat in helder lig daar baie meer detail op die blaartjies is as in skaduwee. Ligintensiteit kon dus ook 'n rol gespeel het.
You can share this photo in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this