Share 'Ek wil graag toerusting koop en kurses loop, enige advies?'
Hi almal
Ek wil graag n kurses loop in fotografie, maar om dit tedoen sal ek sekerlik eers die regte kamera moet kry.
Wat is julle advies hier oor? Watse tie kamera sal julle voorstel moet ek aan skaf? Geld is beslis n "issue" so ek sal moet gaan vir iets wat nie teduur is nie maar ook na kwalieteit moet kyk.
Dankie
You can share this discussion in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this