PITKOS VIR DIE NAWEEK
Ek let op die nuwe tendens om fotos wat nie aan n seker standaard voldoen nie as dokumenter te klassifiseer. Hoe word dokumentere fotografie gedefineer? Ek persoonlik is nie gemaklik daarmee dat na fotos verwys word in n sekere styl en nie in die leer proses gedefineer word nie, As n mens daarna kyk is die term dokumenter nie so breed as wat dit op die oogaf lyk nie. Is n…
You can share this discussion in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this