Elizma het 'n interesstant vraag gevra na aanleiding van my vraag/comment op Stephen se Bokmakierie foto. Wat kan gedoen word aan die agtergrond van wildsfoto?
1. Konsentreer op die agtergrond. In die begin van my fotografie journey het ek baie fotos van diere en voëls geneem sonder om na die agtergrond te kyk. Deesdae kyk ek soos 'n verkleurmannetjie na diere/voëls voor ek hulle afneem. "Een o…
You can share this discussion in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this