Windplaas tussen Huisklipbaai en Oesterbaai (Moet kyk op volblad )

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2021 at 11:13am

Goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on January 13, 2021 at 2:46pm
Pragtig! Mooi skerp met die wit wat baie mooi teen die helderblou kontrasteer. Dit maak indruk. Baie mooi!
Comment by Josef Steyn on January 13, 2021 at 11:25am

Dis vir my nogal interessant dat hierdie strukture sulke mooi foto's kan maak. Goed gedoen Hans.

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 13, 2021 at 9:08am

kolllosale strukture...... mooi foto met mooi diepte

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html