Die foto's is geneem met ʼn Fujifilm S2980 Finepix. 14 mega pixels 18x optical zoom 28mm Wide lens kamera

Views: 105

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Nico Blignaut on April 14, 2013 at 9:40pm

Stunning

Comment by Lientjie Beyer on April 14, 2013 at 8:11pm

Baie mooi dokumentasie van hierdie sampioen.

Comment by Piet Nel on April 14, 2013 at 8:07pm

Dankie julle

Comment by Des Erasmus on April 13, 2013 at 8:42pm

Mooi fokus en goed geplaas.

Comment by Josef Steyn on April 13, 2013 at 6:16pm

Baie mooi skerp Piet. As ek nou na die foto kyk sal ek dit 'n "rekord foto" van die sampioen noem wat in sy natuurlike omgewing uitgebeeld word. Die foto slaag baie goed in hierdie doel. Wat ek wel mis, is iets wat die relatiewe grootte van die sampioen aandui. Ek besef egter dat daar niks in sy omgewing was wat daarvoor gebruik kon word nie. 'n kriek of vlieg of so iets sou hier baie handig gewees het!!

Comment by Piet Nel on April 13, 2013 at 4:49pm

nee Johann ek kan hom nie op n derde plaas nie, die outjie dink dan hy is belangrik daarom moet hy in die middel staan. Dankie vir jou raad Johann en vir julle ander  se raad ook.

Comment by Johann du Plessis on April 13, 2013 at 4:04pm

Ek dink dis 'n baie mooi en skerp foto. Ek hou veral van die detail knoppies op die sampioen.

My persoonlike smaak is dat ek die sampioen eerder op 'n derde punt sou plaas, maar ek hou baie van die foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 13, 2013 at 11:27am

Dit is baie besonders en so mooi wit, mooi foto.

Comment by Henriette Visser on April 13, 2013 at 10:00am

Dis 'n mooi foto. Iemand wat baie meer weet van foto's neem het gese jy moet die grassies en takkies afsny. Hy hou selfs 'n naelknipper in sy kamerasak vir die doel!

Comment by Anita du Toit on April 13, 2013 at 9:57am

Jy het ten spyte van die sterk lig nog detail op die sampioen gekry. In so 'n situasie kan jy met jou lyf skadu oor die onderwerp gooi, of vra iemand om daar te staan om oorbeligting te keer, jy sal sommer die verskil sien.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html