Die rypword proses van 'n sonneblom is interessant onder 'n makro-lens.

Views: 46

Albums: Sonneblom
Location: Hoopstad Vrystaat

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on December 4, 2020 at 1:35pm
Ek stem met Elna saam, maar pragtig
Comment by Elna Geringer on December 3, 2020 at 11:11am

Ingrid, dis 'n puik foto en beslis iets wat my lank laat kyk. Jy kan die regterkant weg sny totdat die wit dele nie meer sigbaar is nie, dit sal fokus nog verder verhoog op 'n pragtige foto. BGG en wees trots hierop

Comment by Vida van Schalkwyk on December 3, 2020 at 10:47am
Love it, ingrid!! 'n sonneblom bied klomp opsies om te kiek !!
Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2020 at 10:15am

Net nog een dingetjie: die wit heel regs trek bietjie sterk aandag. Dit trek mens se aandag uit die foto uit. Swart sou daar beter gewees het. Maar dit bly ‘n uitstekende foto. 

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2020 at 10:13am

Uitstekend! Die komposisie, detail en kleure is almal topklas. Die klein kewertjie is hier ‘n welkome fokuspunt. Baie geluk met hierdie foto - pragtig!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html