Geneem in Kirstenbosch vanoggend

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on August 24, 2020 at 1:21pm

Uitstekende makro donald.

Comment by Elna Geringer on August 24, 2020 at 12:30pm

Skerp waar nodig en mooi "blurry" waar nodig. Puik gedoen Donald

Comment by Hennie Cronjé on August 24, 2020 at 8:21am

Dis lekker om weer iets van jou te sien, Donald. Kirstenbosch bly 'n paradys vir natuurliefhebbers en fotograwe. Ons Fotoskolers val seker almal onder beide hierdie twee kategorie√ę. Hierdie foto se sterk punt is die goeie kontras, beide in lig en kleur. Dis die donker insek teen die ligter agtergrond en die blou-pers van die insek teenoor die geel van die blommetjies. Die insek is ook mooi skerp, met goeie blur vand ie agtgergrond. Baie mooi!

Comment by Tina le Grange on August 23, 2020 at 8:35pm

Welkom Donald; altyd lekker om jo foto's te sien

Baie besondere kleur-effek met groen vs. die besondere seegroen.

Regte tyd, regte plek.

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html