Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 6, 2020 at 1:22pm

Dankie Tina en Rassie.

Comment by Rassie van Graan on August 5, 2020 at 5:34pm

Sjampanje in die goue beker van Tina, baie mooi!

Comment by Tina le Grange on August 5, 2020 at 4:59pm

Skitterend my Sussie; ongelyke getal van drie

Mooiste warm kleure met die blou as koue kleur daarby

Ek hou ook van die skuinshoek en goeie agtergrond.

Goue Beker vir jou!!

Comment by Gerrie Lambrechts on August 5, 2020 at 4:46pm

Dankie Hennie, Elna, Josef en Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on August 5, 2020 at 4:01pm

Uit die boks gedink Gerrie, pragtig!

Comment by Josef Steyn on August 5, 2020 at 3:42pm

Sommer pragtig Gerrie. Lekker skerp op al drie en mooi weerkaatsings.

Comment by Elna Geringer on August 5, 2020 at 2:30pm

Wow Gerrie, jy maak my sommer jaloers.............dis puik gedoen en die fokus is mooi skerp en die agtergrond skoon. BGG vriendin

Comment by Hennie Cronjé on August 5, 2020 at 12:37pm

Uitstekend! Dis werklik 'n baie mooi en goeie foto. Baie geluk hiermee - dis 'n wenner!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html