Flaminke hier op die plaas se pan. Die pan is so ongeveer 500m van my huis af "soos die kraai vlieg". As die pan water het in die somermaande na goeie reen en die water is volgop is hier n baie aktiewe vloellewe. Die kleur van die water lyk werklik so party dae, die hang af van die wind en temperatuur en ander weersomstandighede.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 26, 2020 at 2:49pm

Mooi foto met mooi kleure. Ek sou bo en onder bietjie afsny.

Comment by Vida van Schalkwyk on September 25, 2020 at 10:49pm
Fantasties - woww!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html