Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on May 13, 2020 at 9:02am

Goeie raad van Hennie. Moontlik moes jy baie crop. Net een ding: Hennie bedoel eintlik ppi (Pixels per inch) as jy die foto moet verklein.

Comment by Hennie Cronjé on May 13, 2020 at 8:49am

Dit lyk na 'n vleiloerie - 'n skaars voël en altyd die moeite wer om af te neem. Die foto is net baie klein - ook op volgrootte. Kyk asb na die verstellings op jou kamera. Dis altyd beter om 'n foto op die grootste afmetings moontlik af te neem. As jy die foto dan na Fotoskool stuur, bring jy die resolusie af na 72 dots per inch (dpi) op die rekenaar.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html