Baviaanskloof "Verlate"

Views: 31

Albums: Natuur
Location: Baviaans

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:38pm

Mooi landskap foto met voor, middel en wolke as agtergrond.

Comment by Johan de Beer on September 27, 2020 at 8:41pm
Welkom Alecia, 'n baie mooi foto van 'n besonderse plek, goed gedoen
Comment by Tina le Grange on September 27, 2020 at 7:55pm

Alecia, baie welkom in ons Fotoskool-klas - heerlik om nuwe lede te verwelkom.

Dankie dat jy noem waar die foto geneem is.

Ek hou van die komposisie met die bome regs, die pad wat, soos Hans noem, dadelik aandag trek en dan mooi diepte tot by die blou berge.

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 8:29am

Mooi landskap,hou ook van die pad wat n mens se aandag dadelik trek,goed gedoen.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html