Aasvoel in KNP

Views: 52

Albums: Roofvoëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 30, 2020 at 5:55pm

Pragtige portet van die ou!!

Comment by Elna Geringer on November 30, 2020 at 2:11pm

Lieflik

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 30, 2020 at 1:46pm

pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on November 30, 2020 at 11:53am

Welkom by ons FotoSkolers. Ek sien ons gaan  nog by ook leer oor fotografie. Pragtige skerp foto met mooi eenvoud.

Comment by Johann Fouche on November 30, 2020 at 8:51am

Baie dankie Hennie vir die hartlike verwelkoming!  Waardeer.
Dankie vir die kritiek - waardeer!

Comment by Hennie Cronjé on November 30, 2020 at 7:41am

Johann, ek dink nie ek het jou al hier op Fotoskool verwelkom nie. Dit doen ek dan nou met 'n warm welkom! Ek hoop jy gaan die baie geniet en ook baie leer. Hierdie foto is pragtig. Hier is goeie eenvoud wat seker die belangrikste eienskap is van 'n goeie foto. Ook mooi sterk kontras teenoor die donker agtergrond. Die voël is mooi skerp met goeie beligting en baie realistiese kleure. Jy kon dalk net bietjie minder spasie agter hom en bietjie meer voor hom gelaat het. Maar dis 'n uitstekende foto waarop jy baie trots kan wees.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html