Welkom by ons FotoSkolers. Ek sien ons gaan nog by ook leer oor fotografie. Pragtige skerp foto met mooi eenvoud.
Comment by Johann Fouche on November 30, 2020 at 8:51am
Baie dankie Hennie vir die hartlike verwelkoming! Waardeer. Dankie vir die kritiek - waardeer!
Comment by Hennie Cronjé on November 30, 2020 at 7:41am
Johann, ek dink nie ek het jou al hier op Fotoskool verwelkom nie. Dit doen ek dan nou met 'n warm welkom! Ek hoop jy gaan die baie geniet en ook baie leer. Hierdie foto is pragtig. Hier is goeie eenvoud wat seker die belangrikste eienskap is van 'n goeie foto. Ook mooi sterk kontras teenoor die donker agtergrond. Die voël is mooi skerp met goeie beligting en baie realistiese kleure. Jy kon dalk net bietjie minder spasie agter hom en bietjie meer voor hom gelaat het. Maar dis 'n uitstekende foto waarop jy baie trots kan wees.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool