Baie dankie vir almal se kommentaar op die twee foto's van die zebras wat ek geplaas het.

Dankie ook aan Pieter wat die skoenlapper vir my ge-identifiseer het.

Kan julle asb streng krit? Of voorstelle maak?

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 11, 2020 at 9:03pm

Rika vir my is die tru-beligting wat skerp fokus gee, pragtig

Baie goeie komposisie

Die koel groen en warm geel is treffend.

Ek persoonlik hou ook van 'n fyn raampie in so 'n geval, soos Josef voorstel.

Comment by Pine on May 11, 2020 at 8:57pm

Baie goed geneem en mooi skerp op die Vlinder Rika! Die helder wit agtergrond  is vir my bietjie oorweldigend.

Comment by Johan de Beer on May 11, 2020 at 8:29pm

Mooi foto ,jy het reeds raad gekry

Comment by Gerrie Lambrechts on May 11, 2020 at 8:26pm

Ek hou vd tru-beligting en die kleure pas mooi.  Mooi foto.

Comment by Josef Steyn on May 11, 2020 at 7:18pm

As 'n mens sou besluit op 'n wit agtergrond is dit altyd vir my 'n goeie beleid om 'n onopvallende raampie om die foto te sit net om te wys waar die foto eindig en die skerm-agtergrond begin.

Comment by Hennie Cronjé on May 11, 2020 at 2:48pm

Dis pragtig! Mooi skerp met pragtige kleure. Ook 'n goeie komposisie. Die wit agtergrond is net nie lekker op die oog nie.  Mens behoort hier redelik maklik die agtergrond te kan selekteer en swart maak.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html