Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Andries Schutte on March 29, 2011 at 5:01pm
Dankie Igno. Die foto is omtrent so 300m lings van daai bekender rivier bedding geneem en gee ook n mooi perspektief van die Amfi.
Comment by Igno van Niekerk on March 28, 2011 at 4:44pm
Hallo Andries - Dis altyd lekker om te sien dat iemand so 'n bekende plek uit so 'n pragtige hoek kan afneem. Die weerkaatsting maak die foto sommer lekker romanties! Lekker foto! Groete, Igno

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html