Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on October 17, 2020 at 7:49pm

Briljant gedoen Jan

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2020 at 4:32pm

Uitstekend Jan!  jou hoek en detail ongelooflik mooi

Comment by Gerrie Lambrechts on October 17, 2020 at 10:41am

Detail op vere is puik, mooi foto Jan.

Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2020 at 6:49am

Mens moet hierdie foto op volgrootte bekyk om die verstommende detail te sien. Pragtige eenvoud met 'n emosionele band tussen ma en kind. Baie goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html