Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Henriette Visser on October 22, 2020 at 2:30pm
Dis 'n mooi foto. Dalk kan jy die kontras bietjie opskuif en jou 'blacks' ook aanpas. Dit sal die foto nog meer laat 'pop'. Iewers het iemand my ook geleer dat dit makliker op die oog is as die dier na regs kyk (dan volg die oog die leespatroon), so jy kan hom horisontaal 'flip' en sien of dit wel 'n verskil maak.
Comment by Hennie Cronjé on October 22, 2020 at 1:09pm

Pragtig! Ek het net gister een van hulle afgeneem, maar hy wou nie vlieg soos joune nie. Ek dink sy vlerke was te nat. Maar hierdie foto is uitstekend gedoen. Mooi skerp met goeie beligting. Die plasing in die foto is net reg. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on October 22, 2020 at 12:23pm

Uitystekend Jan met wonderlike detail in die swart.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html