Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 11:33am

'n Regte Jan foto, skitterend, lekker om dit op volgrootte te kyk

Comment by Elna Geringer on October 24, 2020 at 11:16am

Opstyg aksie mooi gekry Jan en hierdie is 'n baie goeie ritmiese foto. Met die oop vlerke en bene wat nog hang is hier ook goeie balans en harmonie. BGG mater

Comment by Gerrie Lambrechts on October 24, 2020 at 11:14am

Goed geneem met mooi aksie.

Comment by Hans Myburg on October 24, 2020 at 8:09am

Baie mooi aksie met die inkom vir n landing,uitsteekend gedoen,skerp met n mooi kleur,10uit10,

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html