Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Mnr Ken Tucky: "Ek verstaan jy het 'n honde fobie
maar moet jy so onder my inkruip ?
Mev Tucky: "Ja, ek moet. Het jy dan al klaar vergeet van al jou pligte op die werf, soos om ons te koester en te beskerm ? !!
Tags:
Comment
PUIK WD
Baie oulik en pragtig afgeneem.
Baie dankie almal vir jul kommentaar en dat jul die storie saam geniet ! Vir my was dit 'n baie snaakse prentjie - daar was 'n lastige brakkie wat die hoenders rond gejaag het, en die hen se beste skuiling was onder die haan. Hy het later uit pure frustrasie luidkeels begin kraai !
Engela, ek het gewonder wat haar naam sou wees. Dankie, sy is van nou af me Hen Tucky !
uitstekend mooi gedoen hier
Baie mooi... en oulike storie!!!
Die opvallende is die pragtige kleure met mooi skerp fokus. Links onder is die foto so ietwat aan die besige kant, maar jy wou eintlik die koddige situasie uitbeeld, wat reg is.
Die hen was nou daar en wat kon jy doen, Pragtig skerp, die haan staan baie mooi en die vere se detail is pragtig.
'n Wow vir my en jou vertelling is uitstekend -so ook die benaming. Is sy me Hen Tucky?
Haha lekker storievertel foto en jy het dit uitstekend gedoen Marietjie!
uitstekende foto
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool